24) Chai chai, ons moet waai
Die eindtye van ons Indiese visums sluip nader. Wat beteken ons moet nader sluip aan Moembaai duisende kilometers verder. En dis wat dan gebeur: ‘n Lang busrit vanuit die Kasjmir-vallei […]
Die eindtye van ons Indiese visums sluip nader. Wat beteken ons moet nader sluip aan Moembaai duisende kilometers verder. En dis wat dan gebeur: ‘n Lang busrit vanuit die Kasjmir-vallei […]
JAMMU & KASJMIR – Kasjmir se siel het baie laaie. Soms maak jy ‘n laai oop en sien verligte mans en vrouens (selfs sonder hoofbedekkings), gebalanseerde mense met wie jy […]
JAMMU & KASJMIR – Ek ry in die bus. In Kasjmir se hoofstad. Jong man, sy naam is Jan, kom sit styf teen my – dis hoe hulle is. Hy […]
JAMMU & KASJMIR – Soldate in grasgroen ryslande. Soldate onder uitgeholde boomstamme. Soldate in kleurvolle blombeddings. Soldate by brûe, by banke, langs die hoofpaaie, op die strate – met koeëlvaste […]
JAMMU & KASJMIR – [Voorskrif: Ek blaai deur my dagboek, en kom agter dat die woord “chaos!” op elke derde blad nog iets oor Indië uitroep. Hierdie land is g’n […]
JAMMU & KASJMIR – Ladakh beteken “land van hoë bergpasse” (dis prakties). Eens was dit ‘n bufferstaat tussen die koninkryke van Kasjmier, Singkiang en Tibet, maar vandat dit deel geword […]
JAMMU & KASJMIR – Boeddhisme is vir Ladakh wat Google vir die internet is. Waarookal jy kyk, sien jy hierdie religieuse filosofie se aardse bewyse, want die dorre berge is […]
Dit staan soos ‘n taal bo water: dis makliker om tale te leer as jy sommige van die woorde herken. Maar ondanks die gedeelde linguistiese agtergrond tussen Afrikaans en die […]
JAMMU & KASJMIR – Leh is pragtig, is wonderskoon. Geleë in Ladakh (lees: ongelooflik, dramatiese omgewing, ‘n woestyn met sneeu) Leh(k) als boonop verbasend onder beheer. Hier’s ‘n effektiewe leiwater-netwerk, […]
JAMMU & KASJMIR – Laat niemand sê Indiërs het g’n sin vir ironie. Neem byvoorbeeld die Manali-Leh-highway, sogenaamd. Want hoog is dit wel, maar die ‘snel’ is beslis ‘weg’. Dié […]
HIMACHAL PRADESH – Noudat die noorde van Indië die tydelike tuiste geword het, is dit weer skryf- en leestyd. Die sekel-slypers, skoen-helers en wandelende smouse stap al roepend verby, die […]
Mens moet hare op jou tande hê, lui die spreekwoord. Maar hier in Indië moet jy – jý, mán – dit ook op jou bolip dra; hier is elke maand…Snorvember-maand. Al […]
HIMACHAL PRADESH – Witgeverde berge met watervalle, kleurvolle voëls, gespikkelde koeie, jakke (basies beeste met lang hare), konyne, honde en skape – almal met dik pelse, boorde vol ryp kersies, […]
DELHI – Dis vieruur die oggend in die snelgroeiende hoofstad Nieu-Delhi – uiteindelik ‘n bestemming ná twee dae en twee nagte se eet-slaap-lees-strekbenebystasie-koopwater- eet-slaap-lees-strekbenebystasie-koopwater-treinreis vanuit die suide. ‘Nieu’ omdat die […]
TAMIL NADU – Ons spandeer ‘n paar dae om agter die kap van die Auroville-byl te kom (sien vorige blog) en besluit om ons energie (as ons maar net geweet […]
TAMIL NADU – Moeder weet, dit begin nie goed nie. Ons maak pas kennis met Raja, Tamil, wat fantastiese verblyf vir ons by sy vriend se strandhuis gereël – hoewel […]
TAMIL NADU – Ons rus vir ‘n week in die bloedhete Tiruvannamalai – een van die heiligste dorpe in Tamil Nadu, die staat bekend om sy reuse netwerk van heilige […]
KERALA – Ons oë is gerig op Kerala, die suidelike staat wat spog dat dit “God se eie land is”. Pragtig is dit wel – strande, agterwaters (‘n reusagtige netwerk […]
KARNATAKA – Ons verlaat Benaulim voor die dag haar kleure begin wys. Die bus is gevul met vrouens wat oppad is na die vismark en helaas wel hul ware kleure […]
GOA – Dit klink soos iets wat mens saggies moet sing, die laaste woorde van ‘n slaapliedjie. Fluister stadig, “Panjim…Panjim…, Panjim…Panjim…” Dié hoofsetel van Goa, glo die rustigste hoofstad van […]
Tegnologiese duiwels het toegeslaan, dus sukkel om te blogifiseer in die kubersfeer. Maar ons ontmoet vir Matt, wat aan die hoof staan van ‘n heerlike avontuur. Dit begin hierdie naweek […]
GOA – Naby die strand van Agonda, steek ‘n swart, verlate gebou sy kop uit bo die oerwoud. Daar is g’n paaie of ander geboue in die omgewing nie, en […]
GOA – Dit was onafwendbaar: as jy lyk soos ‘n dissipel, sal die ghoeroe jou vind. En vind, dit doen hulle. Al is ons al deur verskeie leermeester-s en –esse […]
GOA – Ons nuutste aankopie is ‘n hangmat – eeue gelede ontwerp, maar eers vervolmaak toe boeke gedruk is. Ek lees ‘The Indian Clerk’ van Leavitt en ‘No Full Stops […]
GOA – Moembaai is moeilike megapolis om uit te ontsnap. Per trein (ons s’n opgekikker met ‘n transvestiet met die diepste stem en mooiste sari denkbaar) duur dit ‘n uur […]
MAHARASHTRA – Dit was ‘n lang vlug van Johannesburg, via Doebai tot in Moembaai (rookmis-bedekte megalopolis vanuit die lug), en ek begewe my na die eerste beste badkamer. “Work in […]